Chibok is 'n plaaslike regeringsgebied in die Borno-staat van Nigerië. Die hoofkwartier is in die dorp van Chibok. Die dorp het 'n bevolking van 66 105 in 2006 gehad.

Chibok
Ligging van Chibok op 'n kaart (Nigerië)
Chibok
Chibok
Chibok in Nigerië
Koördinate: 10°51′57″N 12°50′49″O / 10.86583°N 12.84694°O / 10.86583; 12.84694Koördinate: 10°51′57″N 12°50′49″O / 10.86583°N 12.84694°O / 10.86583; 12.84694
Land Vlag van Nigerië Nigerië
Deelstaat Borno
Oppervlak
 - Dorp 1 350 km²  (521,2 vk m)
Hoogte 417 m (1 368 vt)
Bevolking (2006)
 - Dorp 66 105
Tydsone Wes-Afrika Tyd (UTC+1)
Posjode 601

Chibok is hoofsaaklik 'n Christelike dorp. Die dorp se poskode is 601.

276 skoolmeisies is op 14 April 2014 deur die militante groep Boko Haram ontvoer.

BronnelysWysig