China Standaardtyd

China Standaardtyd (CST) is 'n tydsone wat gelykstaande aan UTC+08:00 is.

Dit word gebruik in die Volksrepubliek China (inklusief China, Macau en Hongkong)

OokWysig