Ciudad Guayana is 'n stad in die ooste van Venezuela in die deelstaat van Bolívar. Die stad het 'n bevolking van 1 050 283 in 2001 gehad en het 'n oppervlakte van 3 200 km². Ciudad Guayana is aan die suidelike bank van die Río Orinoco net suidwes van die monding in die Atlantiese Oseaan geleë. Dit is op 2 Julie 1961 as industriële stad gestig.

Ciudad Guayana
'n Uitsig oor Ciudad Guayana.
'n Uitsig oor Ciudad Guayana.
Ciudad Guayana is in Venezuela
Ciudad Guayana
Ciudad Guayana
Koördinate: 08°22′20″N 62°38′38″W / 8.37222°N 62.64389°W / 8.37222; -62.64389Koördinate: 08°22′20″N 62°38′38″W / 8.37222°N 62.64389°W / 8.37222; -62.64389
LandVlag van Venezuela Venezuela
DeelstaatFlag of Bolívar State.svg Bolívar
Stigting2 Julie 1961
Regering
 • BurgemeesterJosé Ramón López
Oppervlak
 • Totaal3 200 km2 (1 200 vk. m.)
Bevolking
 • Totaal1 050 283
TydsoneUTC-04:30 (VST)