Maak hoofkeuseskerm oop

Die bontnuwejaarsvoël (Oxylophus jacobinus) is 'n algemene, intra-Afrika broeiende somertrekvoël uit Noord-Afrika en Suid-Asië. Hulle kom in boomveld, ruigtes en doringboomsavanne voor. Die voël word 34 cm lank en weeg 70 – 92 gram. In Engels staan die voël bekend as die Jacobin Cuckoo.

Bontnuwejaarsvoël
'n Bontnuwejaarsvoël vreet 'n wurm.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Cuculiformes
Familie: Cuculidae
Genus: Clamator
Spesie: C. jacobinus
Binomiale naam
Clamator jacobinus
Boddaert, 1783
Donkergroen – heel jaar Geel – somer Blou – winter Roomkleurig – deurgangsroete
Donkergroen – heel jaar
Geel – somer
Blou – winter
Roomkleurig – deurgangsroete
Sinonieme

Oxylophus jacobinus
Coccystes melanoleucos
Coccystes hypopinarius

Die voël is 'n broeiparasiet en gebruik die tiptolle en fiskaallaksman as broeigashere.

Inhoud

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Clamator jacobinus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.