Claudia Letizia

Claudia "Lady" Letizia (Pompei, 22 Maart 1979) is 'n Italiaanse burleske danseres en aktrise, tv-persoonlikheid, sangeres, mannekyn en radioomroeper.

Claudia "Lady" Letizia
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Claudia Letizia
Alias Lady Letizia
Geboorte 22 Maart 1979 (1979-03-22) (42 jaar oud)
Pompei
Nasionaliteit Italië
Beroep(e) Aktrise. model
Aktiewe jare 2000-
Webwerf http://www.ladyletizia.com/
Internet-rolprentdatabasis-profiel

WerkWysig

TelevisieWysig

  • 2009: 7 vite
  • 2009: Un posto al sole estate
  • 2010: Un posto al sole
  • 2010: La nuova squadra
  • 2015: 1992
  • 2015–18: È arrivata la felicità
  • 2016: Un posto al sole