Clayton Blommetjies
Clayton Blommetjies is 'n jong Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebeker speel.[1] Sy gereelde posisie is heelagter of vleuel.
| |||||
Clayton Blommetjies in 2023 | |||||
Volle naam | Clayton Anthony Blommetjies | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 30 Augustus 1990 | ||||
Geboorteplek | Paarl, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,86 m | ||||
Massa | 89 kg | ||||
Skool | New Orleans S.S.S. | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Huidige status | |||||
Posisie | Heelagter | ||||
Huidige span | Cheetahs | ||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Vleuel; Heelagter | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2006-2008 2009-2011 |
Boland o/21 Blou Bulle o/21 |
||||
korrek soos op 13 Augustus 2016. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012-2014 Aug 2014- |
Blou Bulle Vrystaat Cheetahs |
41 21 |
(60) (27) | ||
korrek soos op 13 Augustus 2016. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2015- | Cheetahs | 24 | (30) | ||
korrek soos op 13 Augustus 2016. | |||||
Nasionale Sewesspan | |||||
Jare | Land | Toernooie | |||
2012 | Springbokke | HSBC Wêreld Sewestoernooi | |||
korrek soos op 30 Oktober 2012. |
Loopbaan
wysigNadat hy as jongeling vir Boland Kavaliers gespeel het, sluit hy by die Blou Bulle aan gedurende 2009.
Hy het 'n totaal van 26 wedstryde in die Vodacombeker gespeel en sy Curriebekerdebuut in die openingswedstryd van die 2012 Curriebeker Premierafdeling teen die Griekwas gemaak.[2] Hy het Tuks ook in die Varsitybeker in 2009, 2010 en 2011 verteenwoordig.
Hy het by die Vrystaat Cheetahs aangesluit in Augustus 2014.[3]
Verwysings
wysig- ↑ "Clayton Blommetjies spelerprofiel". sarugby.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 September 2015. Besoek op 30 Augustus 2014.
- ↑ "Vodacom Blou Bulle vs GWK Griekwas". sarugby.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Augustus 2014. Besoek op 10 September 2012.
- ↑ "Obi dalk eersdaags 'n Bul". Beeld. 5 Junie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Junie 2014. Besoek op 5 Junie 2014.
Eksterne Skakels
wysigHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |