Col'Cacchio pizzeria

Col'Cacchio pizzeria is 'n Italiaanse restaurant wat spesialiseer in pizza en ander Italiaanse geregte. Kinga Baranowska en Michael Terespolsky het die eerste Col'Cacchio pizzeria in November 1992 in Kaapstad geopen.

Col'Cacchio pizzeria
Tipe Konsessie
Gestig Kaapstad  1992 [1]
Hoofkantoor Kaapstad,  Suid-Afrika
SleutelpersoneKinga Baranowska,
Michael Terespolsky,
Greg Mommsen
Gebied bedien28+ restaurante
in Suid-Afrika (2015)
IndustrieKonsessie-ondernemings
ProduktePizza en Italiaanse disse
SlagspreukWe're the reason you crave pizza
WebwerfCol'Cacchio pizzeria

VerwysingsWysig

  1. "SA Franchise Warehouse" (in Engels). safranchisewarehouse. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2018. Besoek op 13 Junie 2015.

Eksterne skakelsWysig