Commiphora kraeuseliana

Plantspesie

Die fynblaarkanniedood (Commiphora kraeuseliana) is 'n struik of klein boompie wat aan die familie Burseraceae behoort. Die plant is endemies aan Namibië.

Fynblaarkanniedood
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Burseraceae
Genus: Commiphora
Spesie:
C. kraeuseliana
Binomiale naam
Commiphora kraeuseliana
Heine, 1956

Die boom se FSA-nommer is 277.5.[1]

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig