Maak hoofkeuseskerm oop

Die Bloukatakoeroe (Campephaga caesia) is 'n skaars standvoël en plaaslike hoogtetrekvoël; beperk tot immergroen woude en aangrensende boomveld. Die voël is 25 – 27 cm groot en weeg 53 - 68 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey Cuckoo-Shrike.

Bloukatakoeroe
Greycuckooshrike.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. caesia
Binomiale naam
Coracina caesia
(Lichtenstein, 1823)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Coracina caesia". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.