Wildekanferboom
plantspesie
(Aangestuur vanaf Cryptocarya myrtifolia)
Die wildekanferboom (Cryptocarya myrtifolia) is 'n boom wat inheems is aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Dit kom van Port St Johns tot in Zoeloeland voor. Die boom se bas word gebruik vir tradisionele medisyne en daar word geskat dat 30% van die populasie, tesame met met ontwikkeling in Durban, daaraan oor die afgelope 150 jaar verlore gegaan het.
Wildekanferboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Magnoliids |
Orde: | Laurales |
Familie: | Lauraceae |
Genus: | Cryptocarya |
Spesie: | C. myrtifolia
|
Binomiale naam | |
Cryptocarya myrtifolia Burtt Davy (1912)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 115.[1]