Cussonia angolensis
Plantspesie
Die Angolakiepersol (Cussonia angolensis) is 'n boom wat deel is van die Araliaceae familie. Die plant is inheems aan Angola, die Demokratiese Republiek die Kongo en Namibië. Die boom se FSA-nommer is 560.5.[1]
Angolakiepersol | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Apiales |
Familie: | Araliaceae |
Genus: | Cussonia |
Spesie: | C. angolensis
|
Binomiale naam | |
Cussonia angolensis (Seem.) Hiern, (1877)
| |
Sinonieme | |
|