Cutting Crew
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Cutting Crew is 'n Engelse rockgroep wat in 1985 in Londen gestig is. Hulle word die beste onthou vir hul debuutalbum Broadcast en enkelsnit I Just Died in Your Arms.[1]
Cutting Crew | |
---|---|
Cutting Crew in 1989 | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | London, Engeland, Verenigde Koninkryk |
Genres | Pop rock |
Jare aktief | 1985–1993, 2005 tot nou |
Etikette | Virgin, EMI, Hypertension, Spectra, Cherry Red, In Like Flynn |
Webwerf | cuttingcrew.biz |
Lede | Nick Van Eede Gareth Moulton Joolz Dunkley Jono Harrison Tom Arnold Martyn Barker Nick Kay Mak Norman Gary Barnacle Nik Carter TJ Davis Angela Brooks |
Gewese lede | Kevin MacMichael Colin Farley Frosty Beedle Tony Moore Sam Flynn Dominic Finley |
Ateljeealbums
wysig- Broadcast (1986)
- The Scattering (1989)
- Compus Mentus (1992)
- Grinning Souls (2005)
- Add to Favourites (2015)
Verwysings
wysig- ↑ "CUTTING CREW – (I JUST) DIED IN YOUR ARMS" (in Duits). Hitparade. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Junie 2019. Besoek op 28 Mei 2017.