Dabidabi
Die Dabidabi is 'n sytak van die Mbiyamitirivier, op sy beurt 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Dabidabispruit vloei in sy geheel in die suide van die Krugerwildtuin.
Dabidabi | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Mbiyamitirivier |
Oorsprong-hoogte | 353 m |
Koördinate: 25°10′19″S 31°28′38.35″O / 25.17194°S 31.4773194°O |
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.