Danai Gurira

Danai Gurira (gebore 14 Februarie 1978) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Visitor (2007), Mother of George (2013), Black Panther (2018), en Avengers: Infinity War (2018).

Danai Gurira
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Danai Jekesai Gurira
Geboorte 14 Februarie 1978 (1978-02-14) (43 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2007: The Visitor
  • 2013: Mother of George
  • 2016: Behind the Curtain: Eclipsed
  • 2017: All Eyez on Me
  • 2018: Black Panther
  • 2018: Avengers: Infinity War
  • 2020: Godzilla vs. Kong
  • Untitled Star Trek Sequel

TelevisiereekseWysig

  • 2010: The Walking Dead

TelevisierolprenteWysig

  • 2012: The 17th Annual Satellite Awards
  • 2014: BELLOmag Presents: A Conversation with Danai Gurira
  • 2017: The Walking Dead: Behind the Dead

Video'sWysig

  • 2018: Black Panther: Crowning of a New King
  • 2018: Black Panther: The Warriors Within

Eksterne skakelsWysig