Maak hoofkeuseskerm oop
Vir ander gebruike, sien Devon (dubbelsinnig).

Devon is 'n klein myndorpie in Gauteng, Suid-Afrika. Die dorpie is 40 km suidoos van Springs. Die dorp is glo deur die landmeter vernoem na die graafskap Devon in Engeland.

Devon
Ligging van Devon op 'n kaart (Gauteng)
Devon
Devon
Koördinate: 26°21′23″S 28°47′6″O / 26.35639°S 28.78500°O / -26.35639; 28.78500Koördinate: 26°21′23″S 28°47′6″O / 26.35639°S 28.78500°O / -26.35639; 28.78500
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Distriksmunisipaliteit Sedibeng
Plaaslike Munisipaliteit Lesedi
Oppervlak
 - Dorpie 1,37 km²  (0,5 vk m)
Bevolking (2011)
 - Dorpie 347
 - Digtheid 250/km² (647,5/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 2260
Skakelkode(s) 017

Sien ookWysig

BronWysig