Diastella is 'n struikgenus wat hoort tot die familie Proteaceae. Daar is sewe spesies wat tot die genus hoort. Die genus is inheems aan Suid-Afrika en vorm deel van die fynbos plantegroei. Al die spesies kom in die Wes-Kaap voor. In Engels staan die genus as die silkypuffs bekend.

Diastella
Diastella divaricata subsp. divaricata 1DS-II 1-7849.jpg
Diastella divaricata
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Salisb., 1809
Spesies

Sien teks

Die genus is matvormig en groei selde hoër as 1 meter. Die genus blare is lynvormig tot ovaal, gewoonlik sonder tande.

SpesiesWysig

Die spesies wat behoort aan die genus word gelys met hulle bewaringstatus:[1][2]

VerwysingsWysig

  1. "Diastella". Red List of South African Plants. South African National Biodiversity Institute. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Julie 2017. Besoek op 21 Mei 2013.
  2. "Diastella Salisb. Ex Knight 1809". Protea Atlas Project. South African National Biodiversity Institute. Besoek op 2013-05-21.[dooie skakel]

Eksterne skakelsWysig