Die ballade van Robbie de Wee
Die Ballade van Robbie de Wee is die storie van ’n musiekvervaardiger wat ’n nuwe talent in die alternatiewe rock-wêreld ontdek, en van hom ’n ster maak. Dinge loop skeef vir die nuwe ster en die storie bied ’n blik op die onderwêreld van die musiekbedryf.
Die Ballade van Robbie de Wee | |
---|---|
Regisseur | Darrell Roodt |
Produksieleier | Vervaardiger: Christianne Bennetto, Diony Kempen, Deon Meyer |
Draaiboek | Draaiboek: Deon Meyer |
Met | Neil Sandilands Rolanda Marais Anna-Mart van der Merwe Marno van der Merwe |
Kinematografie | William Collinson |
Redigeerder | Lucian Barnard |
Ateljee | Karoo Films |
Verspreider | Ster-Kinekor |
Uitgereik | Oktober 2013 |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
Begroting | R3,3 miljoen (geraam) |
IMDb-profiel |
Hoofrolspelers
wysig- Neil Sandilands as Len van Jaarsveld
- Rolanda Marais as Louise van Jaarsveld
- Anna-Mart van der Merwe as Erna Verwey
- Marno van der Merwe as Robbie de Wee
- Sarah Theron
- Altus Theart
- Chris de Clercq
- Leandri Scholtz