Diepkloofrivier (Limpopo)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Diepkloofrivier is 'n rivier naby Groblersdal in die suide van Limpopo. Dit is 'n sytak van die Klein Olifantsrivier en in die opvanggebied van die Olifantsrivier.
Diepkloofrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Olifantsrivier |
Monding-hoogte | 1020 m |
Koördinate: 25°10′0″S 29°29′0″O / 25.16667°S 29.48333°O |