Dorothy Janis
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dorothy Janis (19 Februarie 1912 – 10 Maart 2010) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Fleetwing (1928), The Pagan (1929), The Overland Telegraph (1929), en Lummox (1930).
Dorothy Janis | |
Geboortenaam | Dorothy Penelope Jones |
---|---|
Geboorte | 19 Februarie 1912 |
Sterfte | 10 Maart 2010 (op 98) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2
Dorothy Janis (February 19, 1912 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1928–1930 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1925: The Green Archer
- 1928: Fleetwing
- 1928: Kit Carson
- 1929: The Pagan
- 1929: The Overland Telegraph
- 1930: Lummox