Droëkloofrivier
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Droëkloofrivier is 'n baie kort spruit wat in die sentrale deel van die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Tarkarivier en deel van die opvanggebied van die Groot-Visrivier.
Droëkloofrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Hoofrivier | Groot-Visrivier |
Monding-hoogte | 966 m |
Koördinate: 32°12′S 25°56′O / 32.200°S 25.933°O |