Duineghwarrie
Die Duineghwarrie (Euclea racemosa) is 'n boom wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom. Dit groei op duine en is 'n kusbos. In Engels staan die boom bekend as Dune Guarrie. Die plant is ook inheems in Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Egipte, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Jemen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Oman, Rwanda, Somalië, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Duineghwarrie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. racemosa
|
Binomiale naam | |
Euclea racemosa L., (1774)
|
Fotogalery
wysig-
Bloeiwyse van die Duineghwarrie -
Kenmerkende veelkleurige bessies -
Bessies van naderby -
Aangewend vir verskansing langs pad -
Ruwe verskansing in Kaapstad
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Euclea racemosa. |
Bronne
wysig- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi