eSikhawini
eSikhawini is 'n nedersetting in die noordelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie het ongeveer 32 400 inwoners[1] en is ongeveer 26 km suid van Richardsbaai en Empangeni geleë. Dit val onder jurisdiksie van die uMhlathuze Plaaslike Munisipaliteit wat onder die King Cetshwayo-distriksmunisipaliteit ressorteer.
eSikhawini | |
---|---|
Koördinate: 28°53′S 31°54′O / 28.883°S 31.900°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | King Cetshwayo |
Munisipaliteit | uMhlathuze |
Stigting | 1976 |
Oppervlak | |
• Totaal | 5,90 km2 (2,28 vk. myl) |
Bevolking (2001)[1] | |
• Totaal | 32 437 |
• Digtheid | 5 498/km2 (14 240/vk. myl) |
Rasverdeling (2001) | |
• Bruin mense | 0.1% |
• Swart mense | 99.8% |
Taal (2001) | |
• Zoeloe | 98.5% |
Een van die sewe streekkantore van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika is hier geleë.