Elektriese ingenieurswese

Kraglyne word herstel.

Elektriese ingenieurs is hoofsaaklik aktief in die opwekking, bestuur, verspreiding, kondisionering en toepassing van elektriese energie. Hulle herstel of ontwerp nuwe en verbeterde metodes om elektriese toestelle te gebruik.

VakgebiedeWysig

Elektriese ingenieurswese het is bemoeid met (onder andere) die volgende vakgebiede:

  • Kragopwekking
  • Kragelektronika
  • Beheerstelsels
  • Verspreidingsnetwerke
  • Elektriese Isolasie

Eksterne skakelsWysig