Eugène Maraisprys

(Aangestuur vanaf Eugene Maraisprys)
Eugène Marais

Die Eugène Maraisprys, vantevore bekend as die "Aanmoedigingsprys" en later die "Debuutprys", is 'n toekenning van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vir 'n eerste of vroeë publikasie in Afrikaans. Dit is in 1971 hernoem na die Afrikaanse digter en navorser Eugène Marais. Die prys het geen genre-indeling nie, maar slegs werke wat in die vorige kalenderjaar verskyn het, kan in aanmerking kom. Voorts kan 'n skrywer dit net een keer verower. Die prysgeld het in 2009 R22 000 bedra en was geborg deur Absa en Rapport.

Lys van wennersWysig

BronneWysig

  1. "Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Bekronings 2016" (html). Litnet. 31 Maart 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 April 2016.
  2. "Persvrystelling" (pdf). akademie.co.za. 30 Maart 2017. Besoek op 21 September 2019.
  3. Prinsloo, Dionē (13 April 2018). "SA Akademiepryse 2018" (pdf). Onbekende parameter |toegangsdatum= geïgnoreer (help)
  4. Prinsloo, Dionē (12 April 2019). "Mediaverklaring" (pdf). Onbekende parameter |toegangsdatum= geïgnoreer (help)
  5. "SA Akademie-pryse vir 2020 toegeken". Maroela Media. 21 Mei 2020. Besoek op 22 Mei 2020.