Evan Roe

Evan Roe (gebore 9 Februarie 2000) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Time Toys (2016) en in die televisiereekse Jessie (2011), Saint George (2014), en Madam Secretary (2014).

Evan Roe
Geboorte 9 Februarie 2000 (2000-02-09) (21 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2012–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2016: Time Toys

TelevisiereekseWysig

  • 2011: Jessie
  • 2014: Saint George
  • 2014: Madam Secretary

Eksterne skakelsWysig