Everett Sloane
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Everett Sloane (1 Oktober 1909 – 6 Augustus 1965) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Citizen Kane (1941), The Lady from Shanghai (1947), Patterns (1956), en Somebody Up There Likes Me (1956).
Everett Sloane | |
Geboorte | 1 Oktober 1909 |
---|---|
Sterfte | 6 Augustus 1965 (op 55) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1941: Citizen Kane
- 1945: We Accuse
- 1947: The Lady from Shanghai
- 1950: The Men
- 1951: Bird of Paradise
- 1951: The Enforcer
- 1951: The Prince Who Was a Thief
- 1951: Sirocco
- 1956: Patterns
- 1956: Somebody Up There Likes Me
- 1958: The Gun Runners
- 1958: Marjorie Morningstar
- 1962: Brushfire
- 1964: The Patsy
Televisiereekse
wysig- 1953: The Philip Morris Playhouse
- 1954: Climax!
- 1955: The Joseph Cotten Show: On Trial
- 1957: Official Detective
- 1960: The Chevy Mystery Show
- 1960: The Best of the Post
- 1961: The Dick Tracy Show
- 1964: The Famous Adventures of Mr. Magoo
Televisierolprente
wysig- 1956: Massacre at Sand Creek
- 1964: Ready for the People