Ezra Burnham
mens
GeslagmanlikWysig
Land van burgerskapBarbadosWysig
Gegewe naamEzraWysig
Familie naamBurnhamWysig
Geboortedatum4 April 1947Wysig
GeboorteplekSaint JamesWysig
Sterfdatum17 Februarie 1973Wysig
SterfplekRaleighWysig
BeroepnaelloperWysig
SportatletiekWysig
Deelgeneem aanOlimpiese Somerspele 1968, 1966 British Empire and Commonwealth GamesWysig

Ezra Burnham (* 4 April 1947 – † 17 Februarie 1973) was 'n naelloopatleet van Barbados. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 1968 deelgeneem.[1][2]

Hy het op die jeugdige ouderdom van 25 in 'n motorongeluk in Noord-Carolina gestref in 1973. Dit het hom verhoed om aan die Olimpiese Somerspele van 1976 deel te neem.[3]

Verwysings

wysig
  1. Ezra Burnham
  2. Ezra Ellsworth BURNHAM
  3. "Driver Dies In Accident". The News and Observer. 18 Februarie 1973. p. 30. Besoek op 16 Maart 2024.