FC Dynamo Kiëf

FC Dynamo Kiëf (Oekraïens: ФК Динамо Київ) is 'n Oekraïense sokkerklub in Kiëf wat in die Premjer Liha (die hoogste Oekraïense sokkerafdeling) speel. Die span speel sy meeste tuiswedstryde in die Lobanovsky-stadion (kapasiteit: 17 000 toeskouers), maar sy belangrike wedstryde in die Olimpiese Stadion van Kiëf, wat met 70 000 sitplekke 'n baie groter kapasiteit het.

FC Dynamo Kiëf
FC Dynamo Kyiv logo.svg
Volle naam ФК Динамо Київ
Stigting 1927
Tuisveld Olimpiese Stadion, Kiëf
Kapasiteit 70 000
Voorsitter Vlag van Oekraïne Ihor Surkis
Afrigter Vlag van Roemenië Mircea Lucescu
Liga Premjer Liha
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Dynamo was in die tyd van die Sowjetunie die beste span in die Sowjet Top Liga gewees, met 13 kampioenskappe. Ook het die span as enige Sowjetklub Europese bekers gewen: twee keer die Bekerwenner-beker. Sedert die Oekraïne 'n eie kompetisie het, het Dynamo met ook 15 kampioenskappe die meeste titels en is die span by verre die gewildste span van die land. Slegs Sjachtar Donetsk is 'n mededinger in hierdie kompetisie.

ErelysWysig

  • Kampioen van die Oekraïne (16)
1993, 1994, 1995, 1996, 1997, 1998, 1999, 2000, 2001, 2003, 2004, 2007, 2009, 2015, 2016, 2021.
(naaswenner (11): 1992, 2002, 2005, 2006, 2008, 2010, 2011, 2012, 2017, 2018, 2019)
  • Kampioen van die Sowjetunie (13)
1961, 1966,1967, 1968, 1971, 1974, 1975, 1977, 1980, 1981, 1985, 1986, 1990
(naaswenner (11): 1936, 1952, 1960, 1965, 1969, 1972, 1973, 1976, 1978, 1982, 1988)
  • Oekraïense Beker (12)
1993, 1996, 1998, 1999, 2000, 2003, 2005, 2006, 2007, 2014, 2015, 2020.
(naaswenner (5): 2002, 2008, 2011,2017,2018)
  • Sowjet Beker (9)
1954, 1964, 1966, 1974, 1978, 1982, 1985, 1987, 1990
(naaswenner (1): 1973)
  • Oekraïense Supercup (8)
2004, 2006, 2007, 2009, 2011,2016, 2018, 2019)
(naaswenner (5): 2005, 2008, 2014, 2015, 2017)
  • Sowjet Supercup (3)
1980, 1985, 1986
(naaswenner (2): 1977, 1987)
  • Bekerwenner-beker (2)
1975, 1986
  • Europese Supercup (1)
1975
(naaswenner (1): 1986)
  • GOS Beker (4)
1996, 1997, 1998, 2002
(naaswenner (1): 1999)

Bekende sokkerspelersWysig