Gaël Sébastien Monfils (Frans: [ɡaɛl mɔ̃ˈfis]; gebore op 1 September 1986 in Parys, Frankryk) is 'n Franse professionele manlike tennisspeler. Hy is tans die Franse tennisspeler met die hoogste posisie en no. 19 in die wêreld.[1]

Gaël Monfils
Monfils WM16 (7) (28135964710).jpg
Gaël Monfils tydens die Wimbledon-kampioenskap in 2016
Volle naam Gaël Sébastien Monfils
Land Vlag van Frankryk Frankryk
Woonplek Trélex, Switserland
Geboortedatum 1 September 1986 (1986-09-01) (33 jaar oud) [1]
Geboorteplek Parys, Frankryk[1]
Lengte 1,93 m[1]
Gewig 85 kg[1]
Begin professioneel 2004[1]
Spelstyl Regshandig (tweehandige handrughou)[1]
Loopbaan-wengeld $16 329 789[1] (32ste van die Ope-era)
Amptelike webblad gaelmonfils.com
Enkelspel
Loopbaanrekord 461–259 (64%)[1]
Loopbaantitels 8[1]
Hoogste rang No. 6 (7 November 2016)[1]
Huidige rang No. 19 (15 Julie 2019)[1]
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope KE (2016)
Franse Ope HE (2008)
Wimbledon 4R (2018)
VSA-Ope HE (2016)
Toereindronde RR (2016)
Olimpiese Spele KE (2008, 2016)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 26–81 (24,3%)[1]
Loopbaantitels 0[1]
Hoogste rang No. 155 (8 Augustus 2011)[1]
Australiese Ope 1R (2006)
Franse Ope 2R (2007)
VSA-Ope 1R (2005)
Laaste opgedateer op: 22 Julie 2019.

Grand Slam-rekordWysig

 
Gaël Monfils tydens die Mutua Madrid Open in 2015
 
Gaël Monfils tydens die Qatar Exxonmobil Open in 2012

Die tabel toon Monfils se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het:

Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA Ope
2004 Nie ingeskryf nie K1 Nie ingeskryf nie Nie ingeskryf nie
2005 Ronde 2 Ronde 1 Ronde 3 Ronde 1
2006 Ronde 1 Ronde 4 Ronde 1 Ronde 2
2007 Ronde 3 Ronde 3 Ronde 3 Beseer
2008 Beseer Halfeindstryd Beseer Ronde 4
2009 Ronde 4 Kwarteindstryd Beseer Ronde 4
2010 Ronde 3 Ronde 2 Ronde 3 Kwarteindstryd
2011 Ronde 3 Kwarteindstryd Ronde 3 Ronde 2
2012 Ronde 3 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie
2013 Ronde 3 Ronde 3 Beseer Ronde 2
2014 Ronde 3 Kwarteindstryd Ronde 2 Kwarteindstryd
2015 Ronde 2 Ronde 4 Ronde 3 Ronde 1
2016 Kwarteindstryd Nie deelgeneem nie Ronde 1 Halfeindstryd
2017 Ronde 4 Ronde 4 Ronde 3 Ronde 3
2018 Ronde 2 Ronde 3 Ronde 4 Ronde 2
2019 Ronde 2 Ronde 4

VerwysingsWysig

  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 1,12 1,13 1,14 (en) "Player profile – Gaël Monfils". ATP World Tour. Besoek op 10 Junie 2019.

Eksterne skakelsWysig