Ga-Mashishimale is 'n township en koppie naby Phalaborwa in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.

Ga-Mashishimale
Ga-Mashishimale is in Limpopo
Ga-Mashishimale
Ga-Mashishimale
 Ga-Mashishimale se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°56′42″S 30°59′2″O / 23.94500°S 30.98389°O / -23.94500; 30.98389Koördinate: 23°56′42″S 30°59′2″O / 23.94500°S 30.98389°O / -23.94500; 30.98389
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikMopani
MunisipaliteitBa-Phalaborwa
HoofplekPhalaborwa
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal13,35 km2 (5 15 vk, m,)
Hoogte
686 m (2 251 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal13 920
 • Digtheid1 043/km2 (2 700/vk, m,)
Rasverdeling (2011)
 • Indiër/Asiër0.1%
 • Kleurling0.1%
 • Swart99.8%
Taal (2011)
 • Noord-Sotho86.4%
 • Tsonga8.8%
 • Sotho2.3%
 • Ander2.5%
Poskode (strate)
1391
Poskode (posbusse)
1391
Skakelkode015

Dit val onder die beheer van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Nabygeleë dorpe sluit in Phalaborwa (15 km), Makhushane, Namakgale en Lulekani op die R71 teerpad na Gravelotte. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 13 920 gehad.[1]

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Ga-Mashishimale". Sensus 2011.