Die Gannagapas is 'n bergpas tussen Middelpos en die oostelike ingang tot die Tankwa Karoo Nasionale Park. Die pas was een van drie trekroetes van die blanke pionierboere oor die Roggeveldberge. Hierdie wapad word vir die eerste maal in 1778 vermeld, maar is na verbeterings deur Thomas Bain in 1895 baie meer gebruik. Unieke plantspesies kom die die gebied van die pas voor, naamlik Babiana virginea, Strumaria pubescens en die Tylecodon paniculatus (die botterboom). Aan die bopunt van die pas is 'n hotel.

Gannagapas
Ligging Tussen Middelpos en Tankwa Karoo Nasionale Park
Maksimumhelling 1:8
Hoogte 548 m
Lengte 7.94 km
Oppervlak Grond
Ingenieur Thomas Bain
Begin in 1874
In Roggeveldberge

Sien ook

wysig

Bibliografie

wysig
  • SANParks Times, Maart 2016

Eksterne skakels

wysig

32°7′42.6″S 20°6′51.12″O / 32.128500°S 20.1142000°O / -32.128500; 20.1142000