Gannahoekrivier
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Gannahoekrivier is 'n rivier wat in die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is deel van die opvanggebied van die Groot-Visrivier.
Gannahoekrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Hoofrivier | Groot-Visrivier |
Monding-hoogte | 1 117 m |
Koördinate: 32°15′0″S 26°1′52″O / 32.25000°S 26.03111°O |