Gavin Hood (gebore op 12 Mei 1963) is 'n Suid-Afrikaanse filmmaker, draaiboekskrywer, vervaardiger en akteur, veral bekend vir die skryf en regie van Tsotsi (2005), wat die Oscar-toekenning vir beste vreemde taalfilm gewen het. Hy het ook die films X-Men Origins: Wolverine, Ender's Game en Eye in the Sky geregisseer.

Gavin Hood
Gavin Hood 2015.jpg
Hood tydens die Toronto International Film Festival in 2015
Gebore
Johannesburg, Suid-Afrika

12 Mei 1963 (1963-05-12) (57 jaar oud)
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Jare aktief1989-hede

Eksterne skakelsWysig