Hierdie bladsy is 'n Wikipedia-gebruikerblad.

Hierdie bladsy is nié 'n ensiklopediese artikel nie. As jy hierdie bladsy op enige webwerf anders as Wikipedia aantref, besigtig jy 'n ou spieëlwebruimte. Wees versigtig, aangesien die bladsy verouderd kan wees en die gebruiker geen persoonlike belang in enige ander webwerf, benewens Wikipedia self het nie. Die oorspronklike bladsy is hier geleë: http://af.wikipedia.org/wiki/Gebruiker:Martinvl.

Martinvl
en This user is a native speaker of English.
af-3 Hierdie gebruiker het 'n uitstekende begrip van Afrikaans.


nl-1 Deze gebruiker heeft elementaire kennis van het Nederlands.


Seniorredakteur II
(10 jaar, 31 000+)
Toegeken deur Aliwal2012 op 14 Augustus 2019

Hierdie gebruiker se pa kom uit Nederland en sy ma vanuit Engeland. Ek woon in die Suidoostelike gedeelte van Engeland, maar het in Suid-Afrika groot geword en ook 'n paar jaar daar gewerk. Ek is afgetree. Voordat ek afgetree het, het ek in IT gewerk. Ek het ook opdragte (meer as drie maande) in Nederland, Duitsland en Italië afgehandel.

AfkomsWysig

Gebore:

     

Vaderskant afkoms:

             

Moederskant afkoms:

           

Idea adapted from International Travel (below).

Internasionale reiseWysig

Die volgorder van hierdie vlae is van noord tot suid.

Gewoon:

   

Gewerk (3 maande+):

     

Besoek (minstens 5 nagte geslaap):

                             

Besoek (minstens 1 nag geslaap):

                   

Besoek (minder as 12 uur):

   

Deurgereis (lughawe):

             

Artikel statistiek https://xtools.wmflabs.org/articleinfo/af.wikipedia.org/Xxxx