Haai daar!

Kan jy asb ook die jaar- en dagtalle opdateer met geboorte- en steftedatums soos jy nuwe mense artikels skep? Reageer asb op hierdie boodskap. Groete! Oesjaar (kontak) 18:31, 2 September 2020 (UTC)

Haai daar, reageer asb... Oesjaar (kontak) 17:35, 3 September 2020 (UTC)
Finale versoek: help asb met die geboorte en sterfte datums van jou artikels. Oesjaar (kontak) 07:47, 7 September 2020 (UTC)

Aert de GelderWysig

Kan jy asb die geboorte en sterftedatums op datum bring in die dag- en jaartalle? Groete! Oesjaar (kontak) 10:48, 10 September 2020 (UTC)

Jean-Paul Marat‎ en Georges DantonWysig

Voltooi asb jaar- en dagtalle met die verjaarsdag en geboortedatums asb. Groete! Oesjaar (kontak) 16:29, 11 September 2020 (UTC)

William Bell, Suid-Afrikaanse komponis († 1946)Wysig

Kan jy dalk met bogenoemde? Toevallig raakgesien. Groete! Oesjaar (kontak) 08:30, 16 September 2020 (UTC)

Hallo, sien asb. af:William Henry Bell. Dit blyk hy is al op die weergawe. Groete,
En ek het hom geskep... Praat van 'n senior oomblik! Groete! Oesjaar (kontak) 09:06, 16 September 2020 (UTC)

BywerkingsWysig

  • Prion - deurlopende bywerking - nog besig om artikel volledig te vertaal uit die Engels.
  • Proteïen-invouing - deurlopende bywerking - nog besig om artikel volledig te vertaal uit die Engels.
  • Jazz - uitbreiding vanaf saadjie status na vollengte artikel status m.b.v. Engelstalige artikel.

Moet nog doen (Lys 1)Wysig

Nuwe lys van artikels om te doen (Lys 2)Wysig

JazzartikelsWysig

Nog nuwe artikelsWysig

Renata TebaldiWysig

Charlie, kan jy asb al die herhaalde rooiskakels onder die dame se diskografie verwyder? Ook, Placido Domingo bestaan nie hier op ons Wiki nie. Groete! Oesjaar (kontak) 07:31, 28 September 2020 (UTC)