GeorgeF1974
Aangesluit op 5 Oktober 2018
Jongste opmerking: 6 maande gelede deur GeorgeF1974 in onderwerp Haydn: Missa in Angustiis vs Missa in Angustiis
Welkom
wysig
|
Haydn: Missa in Angustiis vs Missa in Angustiis
wysig@GeorgeF1974:, jy het beide die twee artikels geskep. Watter een wil jy hou, hulle is identies? Groete! Oesjaar (kontak) 19:37, 9 Mei 2024 (UTC)
- Hallo! Ek weet glad nie hoe dit gebeur het nie. Hulle lyk vir my identies, dus kan jy enigeen van die twee uitwis. Groete! GeorgeF1974 (kontak) 06:56, 10 Mei 2024 (UTC)
- Watter naam is dan die verkose een? Groete! Oesjaar (kontak) 07:07, 10 Mei 2024 (UTC)
- Skuus - hoe meer haas hoe minder spoed. Behou asseblief die naam "Haydn: Missa in angustiis". Dis hoe ek al die ander werke benoem het - sodat mens maklik kan sien watter komponis se werk onder bespreking is (want baie werke het dieselfde naam).
- Dankie vir jou moeite. Ek is 'n vertaler eerste, en dán eers 'n tegniese mens. GeorgeF1974 (kontak) 07:19, 10 Mei 2024 (UTC)
- Watter naam is dan die verkose een? Groete! Oesjaar (kontak) 07:07, 10 Mei 2024 (UTC)