George Murcell

Britse akteur

George Murcell (30 Oktober 1925 – 3 Desember 1998) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Cutthroat Island (1995) en in die televisiereekse The Avengers (1961) en Supercar (1961).

George Murcell
Geboortenaam Arthur George Murcell
Geboorte (1925-10-30)30 Oktober 1925
Sterfte 3 Desember 1998 (op 73)
Nasionaliteit Brits
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1960: Crossroads to Crime
  • 1982: Wege und Mauern
  • 1987: The Blind Side of God
  • 1988: Pascali's Island
  • 1995: Cutthroat Island

TelevisiereekseWysig

  • 1959: Epilogue to Capricorn
  • 1961: The Avengers
  • 1961: Supercar
  • 1968: The Champions
  • 1977: 1990

TelevisierolprenteWysig

  • 1953: Time Slip
  • 1953: Half Seas Over
  • 1955: File on Voronov

Eksterne skakelsWysig