Geslagsregisters in die Bybel

Wikimedia lysartikel

Die Bybel bevat die volgende geslagsregisters:

Genesis 5Wysig

Adam tot Noag. Dit bevat ook die ouderdom van elke persoon. Hierdie kan gebruik word om uit te werk hoe lank Noag ná Adam geleef het.

Genesis 10Wysig

Sem, Gam en Jafet se geslagsregister.

Genesis 11Wysig

Van Sem tot by Abraham. Dit bevat ouderdomme van elke persoon.

1 Kronieke 1-9Wysig

1 Kronieke 1 tot 1 Kronieke 9 bevat geslagsregister van verskeie mense.

Rut 4:18-22Wysig

Van Peres tot Dawid

Matteus 1Wysig

Die geslagsregister van Jesus deur sy vader, Josef. Dit begin by Abraham en eindig met Jesus. Dit is slegs 'n lys en bevat geen ouderdomme van mense nie.

Lukas 3Wysig

Die geslagsregister van Jesus deur sy moeder, Maria. Dit begin by Jesus en werk terug tot by Adam en sluit af met: "...seun van Enos, seun van Set, seun van Adam, die seun van God." Soos Matteus is dit slegs 'n lys en bevat geen ouderdomme van mense nie.

Sien ookWysig

Eksterne skakelsWysig