Maak hoofkeuseskerm oop

Die Gewone kwartelvinkie (Ortygospiza atricollis) is 'n algemene standvoël en nomade in kort gras en kaal gedeeltes in grasveld en landerye, dikwels naby water. Die voël is 10 cm groot en weeg 9 - 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black-faced quailfinch.

Gewone kwartelvinkie
Mannetjie in broeigewaad.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Estrildidae
Genus: Ortygospiza
Spesie: O. atricollis
Binomiale naam
Ortygospiza atricollis
(Vieillot, 1817)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Ortygospiza atricollis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.