Maak hoofkeuseskerm oop

Geysdorp

klein dorpie in die Noordwes, Suid-Afrika

Geysdorp is 'n dorpie in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Die dorpie is noordwes van Delareyville geleë.

Geysdorp
Ligging van Geysdorp op 'n kaart (Noordwes)
Geysdorp
Geysdorp
 Geysdorp se ligging in Noordwes
Koördinate: 26°32′S 25°18′O / 26.533°S 25.300°O / -26.533; 25.300Koördinate: 26°32′S 25°18′O / 26.533°S 25.300°O / -26.533; 25.300
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noordwes
Distrik Ngaka Modiri Molema
Munisipaliteit Tswaing
Oppervlak[1]
 - Dorp 3,58 km²  (1,4 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 1 365
 - Digtheid 381/km² (986,8/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 1.2%
 • Indiër/Asiër 0.3%
 • Kleurling 2.5%
 • Swart 96.0%
Taal (2011)[1]
 • Tswana 91.1%
 • Sotho 2.6%
 • Afrikaans 2.1%
 • Zoeloe 1.2%
 • Ander 3.1%
Poskode (strate) 2771
Poskode (posbusse) 2771
Skakelkode(s) 053

GeskiedenisWysig

Die Transvaalse regering het op 22 Januarie 1895 toestemming gegee vir die stigting van die dorp op die plaas Paardefontein, distrik Lichtenburg. Dit is onseker na wie die dorp genoem is, maar een moontlikheid is kmdt. N.C. Gey van Pittius (1837–1893), administrateur van die Republiek van Goosen.[2]

Sien ookWysig

BronneWysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Geysdorp". Sensus 2011. 
  2. (en) Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internet Archive. p. 175. Besoek op 15 Januarie 2017.