Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit
| |||
Provinsie | Mpumalanga | ||
Distriksmunisipaliteit | Gert Sibande | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | MP307 | ||
Burgemeester | Thandi Ngxonono | ||
Hoofstad | Secunda | ||
Grootste tale | Zoeloe, Afrikaans, Suid-Ndebele | ||
Area | 2 955 km² | ||
Bevolking | 294 538 (2011) |
Die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Gert Sibande-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika.
Die munisipaliteit is na die Suid-Afrikaanse politikus Govan Mbeki vernoem.
Nedersettings
wysigNedersettings in die munisipaliteit: