Grobbelaarsrivier
Die Grobbelaarsrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei en net suid van Oudtshoorn in die Olifantsrivier, 'n sytak van die Gouritsrivier, uitmond.
Grobbelaarsrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap |
Hoofrivier | Gouritsrivier |
Monding | Olifantsrivier |
Monding-hoogte | 286 m |
Koördinate: 33°37′26″S 22°12′41.9″O / 33.62389°S 22.211639°O |
Ontspring
wysig- Ongeveer 8 km noordwes van die Kangogrotte, koördinate 33°20′58″S 22°06′38″O / 33.34937°S 22.11065°O
Sytakke
wysigEksterne skakels
wysig- Google-kaart van Grobbelaarsrivier se monding by Geonames.org (cc-by)