Groefby

Die groefbye (Halictidae) is 'n byfamilie wat uit klein (> 4 mm) tot mediumgrootte (> 8 mm) bye bestaan. Groefbye het gewoonlik 'n donker kleur en dikwels 'n metaalglans. Verskeie spesies is volkome of deels groen, en sommige is rooi. 'n Aantal het geel merke, veral die mannetjies wat gewoonlik geel gesigte het – 'n kenmerk wat by verskeie byfamilies voorkom.

Groefby
Bee halictidae.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Halictidae
Subfamilies

Groefbye word dikwels deur sweet gelok.