Maak hoofkeuseskerm oop

Die groenhoutkapper (Stactolaema olivacea) is 'n standvoël wat slegs in 'n beperkte gebied in KwaZulu-Natal voorkom, naamlik in die Ngoye-woud naby Mtunzini. Die voël is 17 cm groot en weeg 40 - 60 gram. In Engels staan die voël bekend as die Green barbet.

Groenhoutkapper
Flickr - Rainbirder - Green Barbet (Stactolaema olivacea) (cropped).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. olivacea
Binomiale naam
Stactolaema olivacea
(Shelley, 1880)
Illustrasie, 1897

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Stactolaema olivacea". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.