Gus Grissom
Virgil Ivan "Gus" Grissom (3 April 1926 – 27 Januarie 1967) was een van die eerste ruimtevaarders van Nasa en was deel van die Mercury Sewe. Hy was 'n vlieënier en toetsvlieënier in die Amerikaanse Lugmag, waar hy die titel van luitenant-kolonel gehad het, en ook 'n meganiese ingenieur. Hy is die tweede Amerikaner wat in die ruimte gevlieg het en die eerste wat twee keer in die ruimte gevlieg het. Hy was deel van Mercury-Redstone 4, Gemini 3 en hy sterf op 27 Januarie 1967 in 'n brand aanboord die Apollo 1.
Gus Grissom | |
---|---|
Gus Grissom in 1964 | |
Gebore | Virgil Ivan Grissom 3 April 1926 |
Sterf | 27 Januarie 1967 (op 40) Cape Canaveral Air Force Station, Florida |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | ruimtevaarder |
Ouer(s) | Dennis David Grissom Cecile King Grissom |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gus Grissom.