Gymnosporia maranguensis

plantspesie

Die tropiese pendoring (Gymnosporia maranguensis) is 'n boom wat hoort tot die genus Gymnosporia. In Suid-Afrika is die spesie inheems aan Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes. Dit kom ook in Botswana, die Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Mosambiek, Namibië, Somalië, Soedan, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe voor.

Tropiese pendoring
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Celastrales
Familie: Celastraceae
Genus: Gymnosporia
Spesie:
G. maranguensis
Binomiale naam
Gymnosporia maranguensis
(Loes.) Loes., (1908)
Sinonieme
  • Gymnosporia bequaertii De Wild.
  • Gymnosporia buxifolia var. holtzii Loes.
  • Gymnosporia capitata var. tenuifolia Loes.
  • Gymnosporia senegalensis var. maranguensis Loes.

Die boom se FSA-nommer is 399.9.[1]

Galery

wysig

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig

Bronne

wysig