Die Haifa distrik (Hebreeus: מחוז חיפה‎ - Mehoz Heifa) is een van Israel se 6 distrike. Die hoofstad en grootste stad is Haifa. In 2016 het die distrik 'n bevolking van 996 000 gehad.

Ligging van die Haifa distrik in Israel (rooi)


Distrikte van Israel Flag of Israel.svg
Haifa | Jerusalem | Noordelike | Sentrale | Suidelike | Tel Aviv | Judea en Samaria