Lamnidae
(Aangestuur vanaf Haringhaaie)
Die Haringhaaie (Lamnidae) is 'n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Lamniformes. Daar is drie genera met vyf spesies wat hoort tot dié familie en vier van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Haringhaaie | |
---|---|
Witdoodshaai (Carcharodon carcharias) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | Lamnidae J. P. Müller en Henle, 1838
|
Genera | |
Kenmerke
wysigDie familie het vyf kieue splete met die tweede dorsale en anale vinne baie kleiner as die eerste dorsale vin. Die stertvin se boonste lob is langer as die onderste lob. Die familie kan tot 2 000 kg swaar word en kom voor vanaf die oppervlakte tot by 1 280 m.
Genera
wysigDie volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Carcharodon
- Carcharodon carcharias - Witdoodshaai
- Isurus oxyrinchus - Kortvin-mako
- Isurus paucus - Langvin-mako
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7