Haworthia aristata
plantspesie
Haworthia aristata is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom voor van Port Elizabeth tot by Kommadagga. Die plant word bedreig deur ontwikkeling, oorbeweiding en steengroewe. Die plant word oormatig deur die publiek versamel vir tuinaanplanting.
Haworthia aristata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. aristata
|
Binomiale naam | |
Haworthia aristata Haw., (1819)
| |
Sinonieme | |
|