Hepatomegalie

Hepatomegalie dui op abnormale vergroting van die lewer. Oorsake:

Hepatomegalie
Klassifikasie en eksterne bronne
ICD-9 789.1
MedlinePlus   003275
Star of life caution.svg Mediese waarskuwing

KongestiefWysig

  • Hartversaking
  • Trombose van die dreinerende venas
  • Obstruksie van galwee

InflammatoriesWysig

  • Hepatites A of B
  • Klierkoors
  • Toksiene

InfiltrasieWysig

  • Vetverandering
  • Amyloied
  • Glikogeen
  • Hemochromatose

MaligniteiteWysig

  • Lewer karsinoom
  • Leukemie
  • Limfoom